PAIEMENTS ACCEPTÉS:

 

PAYPAL

 

TOUTES LES CARTES DE CRÉDIT

 

POSTEPAY

 

MARK:

Uniquement pour l'Italie

x achat minimum de 50 €

Moins de 50 euros 2 euros sont facturés à la livraison en Italie

 

BANQUE:

PAIEMENT DE TRANSFERT:

3% de réduction pour tout le monde - dans le panier, entrez le code promotionnel: TRANSFERT

remise 5% minimum de commande 500 euros. Code promotionnel: BANK TRANSFER 500

remise 7% minimum de commande 1000 euros. Code promotionnel: BANK TRANSFER 1000

remise 10% minimum de commande 2000 euros. Code promotionnel: BANK TRANSFER 2000

pour virement bancaire / paiement à la livraison, sélectionnez PAIEMENT MANUEL

 

IMPORTANT:

Entrez le code promotionnel dans la caisse pour le virement bancaire, sinon il encaissera automatiquement à la livraison

 

N'UTILISEZ PAS le code promotionnel de virement bancaire pour les paiements par carte

 

 

FRAIS D'EXPÉDITION

 

POUR TOUTE L'ITALIE:

Courrier express SDA:

délai de livraison de 1 à 3 jours ouvrés

De 0 à 70 euros d'achat: frais de port 4,90 eu

De 70 à 100 euros d'achat: frais de port 2,90 eu

Plus de 100 euros d'achat Livraison GRATUITE

 

ZONE UE 1:

FRANCE - ALLEMAGNE - AUTRICHE - SAN MARINO - SLOVÉNIE - MUNICH

Courrier express Fedex - service économique

Délai de livraison de 2 à 6 jours ouvrés

De 0 à 70 euros d'achat: frais de port 4,90 eu

De 70 à 100 euros d'achat: frais de port 2,90 eu

Plus de 100 euros d'achat Livraison GRATUITE

 

ZONE UE 2:

BELGIQUE - BULGARIE - RÉPUBLIQUE TCHÈQUE - HONGRIE - LUXEMBOURG - PAYS-BAS - POLOGNE - PORTUGAL - ESPAGNE - ROUMANIE - SLOVAQUIE - SUÈDE - ROYAUME-UNI

Courrier express Fedex - service économique

Délai de livraison de 2 à 7 jours ouvrés

De 0 à 100 euros d'achat frais de port 14,00 euros

Plus de 100 € d'achat frais de port 10,00 €

 

ZONE 3 DE L'UE:

DANEMARK - ESTONIE - FINLANDE - GRECE - IRLANDE - LETTONIE - LITUANIE - LIECHTENSTEIN

Courrier express Fedex - service économique

Délai de livraison de 2 à 6 jours ouvrés

De 0 à 100 euros d'achat frais de port 18,00 euros

Plus de 100 € d'achat frais de port 14,00 €

 

 

 

COME PAGARE CON CARTA O POSTEPAY: la guida👇

Hoe werk die bestel proses?


Daar is twee maniere om te bestel.

1) Bestel op die webtuiste deur jou produkte in die mandjie te sit en betaal met die "secure eft" fasiliteit op die webtuiste vanaf enige Suid-Afrikaanse bank. Jy kry binne 'n paar uur 'n epos met 'n bestel nommer op. (Laat weet ons dadelik as jy dit nie binne 12 ure kry nie.)

Jou faktuur behoort jy dan die dag daarna te ontvang. Verwerking en verpakking kan 3-4 dae vat. Courier kan 3-10 dae vat vir aflewering, afhangend waar jy woon. Groot metros ontvang pakkies vinniger, die Kaap en afgeleë plekke vat langer. Die bestellings deur die webtuiste is vinniger en makliker en jy sal jou pakkie vinniger ontvang. Gerbruik asb die metode, tensy jy nie 'n bank rekening het nie, of glad nie internet banking het nie.

2) Stuur 'n WhatsApp na 0647072001(09:00 - 16:00 weeksdae), wat sê dat jy per WhatsApp wil bestel. Ons antwoord met 'n WhatsApp wat jy volledig moet invul. Maak ‘n eft betaling na die rekening op die WhatsApp boodskap. Dan stuur jy die voltoode boodskap en die bewys van betalling direk na mekaar vir ons terug. Dit is slegs beskikbaar vir tabak en geen "merchandise" kan so bestel word nie. Ons sal reply met jou bestel nommer en later met jou tracking nommer.

Die proses word die outomaties bestuur nie, maar per hand en kan langer vat as die bestellings deur die webtuiste. Gerbruik ASB slegs die metode as jy glad nie deur die webtuiste kan bestel nie




Watse tabak het julle?


Ons verskaf oondgedroogde virginia tabakblare, ‘n mensel van lig, medium en donker blare. Daar is gelyke hoeveelhede van elk in die pak. Die tabak is nog in blaarvorm en moet self verder verwerk word. Dit is baie gevaarlik vir mense, nog meer gevaarlik vir krieke. Ideaal vir verskeie boererate. Kriekweermiddel Daar is ook lugdroog tabakblare vir mol plaag beheer. Molweermiddel. Dis baie gevaarlik vir mense, en nog meer gevaarlik vir molle. Vlermuisweermiddel is die randerekker opsie, dit is die stukkies en stokkies wat oorbly na die blare verpak is. Alle vorme van tabak is verslawend en sleg vir jou gesondheid.




Hoe verwerk ek die tabak?


Voedselverwerker, skêr, skerp mes, koffie ‘grinder’... Hou die groep dop vir resepte. Youtube is ook jou vriend hier, daar is ‘n magdom videos wat kan help. Kyk ook uit vir die baie oulike rsepte boek in die Algemene Handelaar.




Lewer julle in my dorp/stad af?


As jy ‘n fisiese adres enige plek binne suid-afrika se landsgrense kan voorsien lewer ons courier tot by jou deur af. Asseblief geen ‘po-box’ adresse nie. Courier kan tot 10 dae vat vir klein afgeleë dorpies. Ons gebruik verskeie courier besighede en die bedrag vir lewering wissel afhangende van die maatskappy en die gewig van die pakkie.




Stuur asb vir my ‘n pryslys


Ons het tans oor 20 000 lede op die groep, dit is onmoontlik om vir almal wat vra ‘n lys te stuur, ons admin span is reeds oorlaai met bestellings. Alle produkte beskikbaar is op die webwerf sowel as hul pryse. Die blare is heel onder in die winkel en afhangende van watter "device" jy gebruik , moet jy dalk 1 - 4 keer op wys meer produkte "click" om dit te sien.

Ander produkte sal bykom sodra die wetgewing verander.




Kan ek kom oplaai? Wat is julle nommer?


Tabak Boer woon op ‘n plaas wat nie bestaan nie, en nie eers sy vrou weet wat sy selfoon nommer is nie. Hy het wel ‘n e-pos adres wat jy mag gebruik.

Ons is begin om na ander afsetpunte te kyk en sal dit om die blad aankondig sodra dit beskikbaar is.

Navrae oor bestellings reeds geplaas - navrae@tabakboer.co.za

WhatsApp nommer - WhatsApp bestellings en navrae oor bestellings.

Of stuur algemene navrae met die kontak ons vorm onderaan die webtuiste.

Die ou epos addresse is nie meer oop nie.





 
come pagare con carta o postepay sul sito

VOUS AVEZ DES QUESTIONS DE COMMANDE?

CONSULTEZ NOTRE GUIDE:

VOUS AVEZ DES QUESTIONS DE COMMANDE?

CONSULTEZ NOTRE GUIDE:

Logo+Marchio small.png

VOUS AVEZ DES QUESTIONS DE COMMANDE?

CONSULTEZ NOTRE GUIDE:

VOUS AVEZ DES QUESTIONS DE COMMANDE?

CONSULTEZ NOTRE GUIDE:

JUSQU'À 10% DE RÉDUCTION

REMISE AVEC TRANSFERT

ATTENTION: la remise supplémentaire est valable UNIQUEMENT pour le paiement par virement bancaire, si elle est utilisée pour différents paiements, elle ne sera pas acceptée

 

Entrez les codes promotionnels une fois que vous avez vérifié

 

3% de réduction sans minimum de commande, utilisez le code: TRANSFERT

remise 5% minimum de commande 500 euros, utilisez le code: BANK TRANSFER 500

remise 7% minimum de commande 1000 euros, utilisez le code: BANK TRANSFER 1000

remise 10% minimum de commande 2000 euros, utilisez le code: BANK TRANSFER 2000

 

* IMPORTANT : valable uniquement avec les méthodes de paiement manuel (virement bancaire)

Belotti Distribution, 25032 Chiari (BS), P.I. IT03626170983 - C.F. BLTMRC75A31C618G